Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg (C) 2001 MandrakeSoft S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopiereg boodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur MandrakeSoft en Red Hat SOftware voorbehou word kan in die COPYING lêer gelees word.

Mandrake en sy logo is handelsmerke by MandrakeSoft S.A.

Red Hat, RPM en glint is handelsmerke van Red Hat Software, Inc.


  1. Lêergids organisasie
  2. Installasie
  3. Bronkode
  4. Ondersteuning
  5. Kontak


1. LÊERGIDS ORGANISASIE


Hier lêergids is as volg gestruktureer:
 
 |----> Mandrake
           |----> RPMS 
           |----> base 
           |----> mdkinst
 |----> images 
 |----> dosutils 
 |----> misc 
 |----> lnx4win
 |----> VERSION
 |----> RPM-PGP-KEYS
 |----> COPYING 
 |----> INSTALL
 |----> README

binêre pakkette
argiewe vir opstel van klein lêerstelsels
lêerbeeld vir grafiese installasie
herlaai- en geheueskyflêerbeelde
installasie nutsprogramme vir DOS
bronkodelêers, installasiebome
Windows(tm) installasieprogram [BETA]
huidige weergawe nommer
PGP sleutel vir tekening van Mandrake RPMs
kopiereg informasie
installasie instruksies
hierdie lêer in teks

Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël het u alles nodig onder Mandrake/, sowel as die skyfbeelde uit Mandrake/images wat u vir u stelsel sal benodig.

bokant van hierdie van bladsy


2. Installasie


Sien die install.htm lêer.

BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:

Mandrake is gebou met optimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) daarom SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie. Daar is egter 'n spesiale weergawe beskikbaar vier hierdie verwekers wat afgelaai kan word of op goedkoop CD's gekoop kan word.

bokant van hierdie van bladsy


3. Bronkode


Al die Linux-Mandrake spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).

Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.

In gevalle waar u nie Internettoegang het nie, kan Linux-Mandrake die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.

bokant van hierdie van bladsy


4. Ondersteuning


Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by: http://www.linux-mandrake.com/support/

Vir toegang tot die E-poslyste by:

 http://www.linux-mandrake.com/en/flists.php3

Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoof E-poslys. Stuur eenvoudig 'n E-pos aan sympa@linux-mandrake.com met

       subscribe newbie

in die liggaam van die boodskap.

bokant van hierdie van bladsy


Indien u nie dokumentasie saam met hiedie produk ontvang het nie, kan u die Mandrake PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrake CD's + Installasie- & Gebruikershandleidings en 100 dae postinstallasie ondersteuning!) by ons verspreiders koop op:

 http://www.linux-mandrake.com/resellers/

bokant van hierdie van bladsy


5. Kontak


 Mandrakesoft kan bereik word by:

 WWW:  http://www.linux-mandrake.com

bokant van hierdie van bladsy